Fotografie | Films | Travel

What’s up julle, Donovan hier. Ek is ‘n Fotograaf|Reisiger|Vlogger in die land van melk en heuning - Suid-Afrika.

Hier gaan ek al ons Travels, Tips&Tricks, Editing & alledaagse sessies laai, ALLES IN AFRIKAANS. So sit terug, maak vir jou popcorn, kry iets om te drink en geniet elke oomblik.

Welkom by my Channel.