Ek het lanklaas ‘n VLOG uitgesit en ek het gedink ek moet iets create terwyl ons ins Amerika is en omdat die Wêreld geraak word deur die Covid-19 Virus.
DIe lughawens is still, die winkels is toe in Parys en dinge moet meer ernstig opgeneem word. So doen jou deel, wees verantwoordelik en bly by die huis.
888 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment