Kwarentyn Dag 1

Description

Kwarentyn Dag 1.

Die Vlog is finally terug en in hierdie Episode praat ek oor hoekom ek so lank terug gevlog het en wat die toekoms is vir hierdie Channel!

PS: Wees versigtig en bly net by die fokken huis asseblief!

955 views

Published

Comments

Verstaan presies wat jy bedoel! Dit is hoekom ek die Afrikaan se high tea hier hou. Eks so moeg gedink voor ek praat in Nederlands en Engels! Wil net n paar ure he waar ek kan wees

posted

• 0 replies

1 point

Replies

Yes my dude!!!

posted

• 0 replies

1 point

Replies