DIE ISOLATION ASSIGNMENT

Description

Dit is dag 7 van die National Lockdown hier in Suid Afrika en ek is besig om so bietjie mal te raak. Daar is baie dinge wat ‘n mens kan doen om jouself besig te hou, maar om die heeltyd binne die huis te bly maak mens mal!

Dankie tog ons het mense daar buite wat idees gee op hulle social media sodat die wêreld daar buite challenges kan doen en op ander manier kreatief kan dink. Peter Mckinnon het ‘n #pmphotoassignments wat hy hardloop op sy socials en as julle belangstel sal ek voorstel dat julle daarna gaan kyk.

Geniet die vlog en onthou om te like en subscribe :)

Peter Mckinnon :

https://www.youtube.com/user/petermckinnon24

RFID Minimalist Slim Front Pocket Card Travel Holder Clip

536 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment