VAN COKE, 'N GESTEELDE NIRVANA CD EN 18 JAAR VAN FOKOFPOLISIEKAR.

Description

Van Coke is in die huis en ons praat oor alles van Fokofpolisekar, Hulle heel eerste show, Die Nirvana CD wat gesteel was, Waar die naam Van Coke vandaan kom, Hoe Boks as ‘n sport sy lewe verander het en dan nuwe shows!

Kry vir jou ‘n lekker bier (in die gemak van jou eie huis) en join ons op hierdie INSANE podcast!

Geniet hom.

PS: Die pienk stoele het ek net so gelos EN dankie aan Ye Olde Tobacco House vir die cigar!

88 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment