DIEP GESPREKKE OOR ONS VORIGE WERKE, HOE QMAN EN LAE HOU BEGIN HET EN 'N INDUSTRIE WAT SUKKEL

Description

Quinton het bietjie Irish Whiskey en Mozambique bier saam my gedrink terwyl ons Episode 20 aangepak het.

Ons deel ‘n bietjie met julle hoe ons lewe gelyk het voor ons begin het met dit wat ons nou doen. Quinton het by Sportsmans Warehouse gewerk waar hy personal announcements moes doen om die tent departement te adverteer en ek was ‘n Claims Agent by MiWay.

Hy verduidelik oor waar QMAN vandaan kom en hoe die Lae Houe Reeks begin het asook die ongelooflike goeie dade wat hulle doen met die Borrie Box Projek!

Ons rant ook bietjie oor die Creative Industrie en hoe ons moerse kwaad raak vir mense wat blatant werk net so oor copy!

Geniet hom!

68 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment