Ek en Adriaan vang ‘n bietjie op met sy 2de verskyning op die FKNMAN podcast. Ons praat oor oudtydse bygelowe en ons deel so klein bietjie spook stories om julle reg te maak vir Donker Donderdae. Adriaan praat ook oor die Instagram Page Wo(o)rd wat hulle begin het waar hulle woord op ‘n unieke manier met hulle followers deel.
Geniet hom.
52 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment