Ons het julle vrae beantwoord terwyl ons ‘n paar warm souse toets en dit raak nogals rof(wat die souse aan betref)
Hier is ‘n lekker podcast sessie wat julle saam julle vriende kan geniet asook om ons beter te leer ken.
Ons doen ook ‘n giveaway aan die einde van hierdie maand, so tag julle vriende in die comments hier onder, like en share die video. Gaan support ons op ons channel op XOTV :
https://xotv.me/…/271-fkn…/vod_videos/2820-welkom-by-fknxman
As jy lus is vir ‘n paar lekker brand souse kan jy dit by jou local Spar gaan kry :
SPAR : https://www.spar.co.za/Home
En vir die wat die DarlingBrew bier wil probeer :
TOPS at SPAR : https://www.topsatspar.co.za/Home# Darling Brew : https://www.darlingbrew.co.za
657 views
Published
Comments
Pypman
Ek het eenkeer n harbenero geeet
1 point
Replies