Episode 3.
Soos julle almal weet het die COVID-19 almal geruk, en ek praat van besighede(groot en klein) , restaurante, koffie winkels en letterlik elke liewe veld waaraan ’n mens kan dink.
Ons het sopas van Los Angeles af gekom en ons plaas onself in isolasie net om seker te wees en om on geliefdes te beskerm.
Hierdie week en volgende week gaan dit net ek wees wat in die videos verskyn, so skink vir jouself ’n whiskey en geniet hierdie episode.
Ontario Rat II Folder Coyote Brown :
https://www.amazon.com/gp/product/B00DXNZFPQ/ref=ppx_od_dt_b_asin_title_s02?ie=UTF8&psc=1
Woodford Reserve:
https://www.makro.co.za/beverages-liquor/spirits/whisky/bourbon/woodford-reserve-bourbon-750ml/p/000000000002011464_EA
Elijah Craig Bourbon Whiskey:
https://www.target.com/p/elijah-craig-bourbon-whiskey-375ml-bottle/-/A-53768134
Four Roses Yellow Label Bourbon Whiskey:
https://www.target.com/p/four-roses-yellow-label-bourbon-whiskey-750ml-bottle/-/A-48327412
Privada Cigar Club:
https://privadacigarclub.com
565 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment