Episode 7.
Op Vadersdag het ek my Pa gevra of hy vir ons van sy stories kan vertel van sy kinder dae tot in met waar hy ’n Bouncer was by die “Hotste” Club in Pretoria, Jacqueline’s.
Hy begin by sy kinder jare en vertel vir ons waar hy en ’n vriend van hom in ’n blik skottel geklim het en by die rivier in Namibië af gegaan het (hulle was net 4-5 jaar oud). Daar was ook ’n insident waar my Pa die Hospitaal se gordyne aan die brand gesteek het.
In Gr.9 het hy al eerste span rugby gespeel by Hoërskool Langenhoven en het sy tiener jare in die stad deur gebring. Dit is waar die bouncer jare van my Pa gebore was en waar hulle ’n 20kg OMO sak in die fonteine sirkel gegooi het.
Hy het vir 2 weke saam met die Reggae sanger “Shaggy” getoer toe hy in Suid-Afrika was en hy het een van sy beste vriende, Henk Opperman aka “DOZI” by Jacqueline’s ontmoet.
Ons podcast is beskikbaar op die volgende platforms:
Spotify : https://open.spotify.com/show/106gHeP… Apple Podcasts : https://podcasts.apple.com/us/podcast… Google Podcasts : https://www.google.com/podcasts?feed=… Pocket Casts : https://pca.st/kbcrdeto Anchor : https://anchor.fm/fknxman Breaker : https://www.breaker.audio/fknxman Radio Public : https://radiopublic.com/fknxman-Gy9y23
354 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment