VESPAS IN PRETORIA, ROOI WYN EN TATTOOS

Description

Episode 8.

Toe Clinton my meer oor Vespa vertel het tydens hierdie podcast het ek bietjie navorsing gaan doen ek moet sê, dit is defnitief iets wat ek vir myself sal aanskaf in die toekoms!

Ons open die podcast met ‘n lekker Whole Berry wyn van Springfield Estate en praat oor sy journey met Vespa en dat hy nou die eienaar van Vespa Pretoria is.

As julle meer inligting wil hê oor Vespa kan julle hom gerus kontak op die email address hier onder:

Email: clinton@vespa.co.za Instagram : https://www.instagram.com/vespa_pretoria/?hl=en

En vir die van julle wat na daai wyntjie wil gaan kyk en solank op die bucketlist wil sit vir wanneer ons weer drank mag koop, hier is hy :

https://springfieldestate.com/wines/whole-berry-cabernet-sauvignon/?age-verified=9c5d35caf9

Ons podcast is beskikbaar op die volgende platforms:

Spotify : https://open.spotify.com/show/106gHeP… Apple Podcasts : https://podcasts.apple.com/us/podcast… Google Podcasts : https://www.google.com/podcasts?feed=… Pocket Casts : https://pca.st/kbcrdeto Anchor : https://anchor.fm/fknxman Breaker : https://www.breaker.audio/fknxman Radio Public : https://radiopublic.com/fknxman-Gy9y23

105 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment