ETT SE TRAVELS NA ICELAND, TOKYO EN HOE FOTOGRAFIE SY LEWE VERANDER HET

Description

Episode 9.

As jy enige belangstelling in fotografie het, gaan jy baie kan leer met hierdie episode.

Nog voor fotografie enigsens ‘n verskyning in sy lewe gemaak het, het hy Custom PC’s gebou. Ett praat oor hoe sy passie vir fotografie begin het en hy brei uit oor sy favourite plekke waar hy al getravel het.

Sit terug, maak ‘n koppie koffie, gooi vir jou ‘n whiskey of brannewyn en geniet hierdie Episode.

Ett se socials: Instagram : https://www.instagram.com/ettventer/?hl=en + https://www.instagram.com/ettventerweddings/?hl=en Website : http://www.ettventer.com

Ons podcast is beskikbaar op die volgende platforms:

Spotify : https://open.spotify.com/show/106gHeP… Apple Podcasts : https://podcasts.apple.com/us/podcast… Google Podcasts : https://www.google.com/podcasts?feed=… Pocket Casts : https://pca.st/kbcrdeto Anchor : https://anchor.fm/fknxman Breaker : https://www.breaker.audio/fknxman Radio Public : https://radiopublic.com/fknxman-Gy9y23

151 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment