PA WORD OP 27, RYAN REYNOLDS SE SARKASME EN 'N SNEAK PEAK VAN ONS MERCH.

Description

Episode 10.

Ons begin hierdie Episode met ‘n glasie Four Roses Bourbon en Boplaas Whiskey en dan gesels ons oor Ryan Reynolds se Gin en die amazing advertensies wat hulle maak vir sy company.

Edmundt vertel ons ook van sy opgewondenheid oor hy wat Pa word en dat hy en Karli nie kan wag om hulle klein liefde in die wêreld in te bring nie. Ons het gelag oor Ryan Reynolds se commercials wat hy maak vir Aviation Gin en ons praat oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix.

Alles waaroor ons gepraat het se links is hieronder.

Aviation Gin Commercials : https://www.youtube.com/watch?v=MgM-ny6Gxvs Boplass Whiskey : https://www.boplaas.co.za/product/boplaas-single-grain-whisky-brandy-cask-finish/ Four Roses Bourbon : https://fourrosesbourbon.com Royal Rhino Cream : https://www.makro.co.za/beverages-liquor/spirits/liqueurs/creams/the-royal-rhino-liqueur-1-x-750-ml-/p/000000000000384070_EA Jeremy Siers : https://www.youtube.com/user/JeremySiers Village Bistro : https://www.villagebistro.co.za/home Faithful To Nature : https://www.faithful-to-nature.co.za

Ons podcast is beskikbaar op die volgende platforms:

Spotify : https://open.spotify.com/show/106gHeP… Apple Podcasts : https://podcasts.apple.com/us/podcast… Google Podcasts : https://www.google.com/podcasts?feed=… Pocket Casts : https://pca.st/kbcrdeto Anchor : https://anchor.fm/fknxman Breaker : https://www.breaker.audio/fknxman Radio Public : https://radiopublic.com/fknxman-Gy9y23

123 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment