TROUES WORD GESKUIF NA 2021, ONS KINDER DAE EN ALLES WAT JY OP YOUTUBE KAN LEER.

Description

Episode 11.

Martin a.k.a MJAS/MJAZ praat oor hoe hulle hulle troue moes skuif, nie net een keer nie, maar twee keer a.g.v die lockdown. Verder praat ons oor Zack Efron se Down To Earth Series op Netflix en hoe moeilik dit is vir ons in Suid-Afrika om ‘n Youtube Channel te hardloop (Spesifiek VLOGS).

Ons praat ook so bietjie oor ons kinder dae en hoe lekker ons kinder lewe vir ons was.

Hier is die link vir ons GO Fund Me page :

https://gogetfunding.com/bietjie-liefde-vir-die-manne-met-groot-drome/

Ons podcast is beskikbaar op die volgende platforms:

Spotify : https://open.spotify.com/show/106gHeP… Apple Podcasts : https://podcasts.apple.com/us/podcast… Google Podcasts : https://www.google.com/podcasts?feed=… Pocket Casts : https://pca.st/kbcrdeto Anchor : https://anchor.fm/fknxman Breaker : https://www.breaker.audio/fknxman Radio Public : https://radiopublic.com/fknxman-Gy9y23

123 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment