Episode 12.
0:01:00 - 0:04:49 - Die storie agter ons The Others Bende.
0:04:49 - 0:10:16 - Al die tye wat ons van skool mis.
0:10:16 - 0:16:44 - Hoe ons almal vriende geraak het in die Laerskool en JD wat sy been gebreek het met skateboarding.
0:16:44 - 0:24:40 - Quentin se Ma wat so streng was dat sy met Quentin geraas het dat J.d begin huil het. Ons praat ook oor die tye wat ons by JD se huis gehad het omdat hy oorkant die skool gebly het en al die plekke waar ons al skateboard gery het.
0:24:40 - 0:42:18 - J.D se huis was die movie huis gewees. Quentin was die een wat altyd in die hoof se kantoor was en ons wat amper vir J.D verloor het met ‘n downhill skateboard trip.
0:42:18 - 0:54:41 - Die afskryf episode in Wiskunde. Markus en J.D wat goeie intensies gehad het om padda vissies te red. Ons wou ‘n kliphuis in J.D se erf gebou het. Ons steek ook die eerste keer ‘n cigar een pyp aan.
0:54:41 - 1:11:00 - Quentin se eerste kar wat hy gekoop het en J.D wat by stones se paal afgeklim het toe die bouncers hom uitjaag. Quentin se eerste experience in Potch toe hy vir J.D gaan kuier het.
1:11:00 - 1:23:49 - Quentin wat 4 dae in die veld gaan bly het in Hoërskool en ons praat ook oor J.D se epilepsy en die traan gas wat ek in Quentin se kas gekry het. Die brandblusser en die Stop Straat.
1:23:49 - 1:39:43 - J.D en Quentin wat skool gebank het omdat Quentin gatvol was dat hy die heeltyd uitgetrap word oor sy voorkoms. Daar is so paar stories wat ons almal vertel oor die dinge wat ons aangevang het in skool.
1:39:43 - 2:00:00 - Die dae toe ons begin skateboard ry het. Quentin se aromat broodjies en ons wat partykeer regtig onverantwoordelik was.
2:00:00 - 2:22:30 - Ek en Markus het altyd mense se kaste geraid en hulle koekies en chips geëet en ons het die beste Bromance tye gehad. Die Lyttleton Polisie Stasie Geval en Quentin se vêr STAP.
2:22:30 - 2:40:02 - Die scary dinge wat in J.D se huis gebeur het en Quentin wat almal altyd skrik gemaak het. Jd wat slaap in sy jeans en die bb gun “wars” wat ons by Markus se huis gehou het.
2:40:02 - 2:59:00 - Quentin se 18de verjaarsdag en die musiek wat ons geluister het.
Hier is die link vir ons GO Fund Me page :
https://gogetfunding.com/bietjie-lief…
Ons podcast is beskikbaar op die volgende platforms:
Spotify : https://open.spotify.com/show/106gHeP… Apple Podcasts : https://podcasts.apple.com/us/podcast… Google Podcasts : https://www.google.com/podcasts?feed=… Pocket Casts : https://pca.st/kbcrdeto Anchor : https://anchor.fm/fknxman Breaker : https://www.breaker.audio/fknxman Radio Public : https://radiopublic.com/fknxman-Gy9y23
500 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment