Hoop

Description

Hoop in die dinge wat ons nie kan sien nie, mag almal ‘n kalmte ervaar wat net God kan gee. Ons lewens mag dalk anders lyk as ons aan die anderkant uitstap, solank ons net aan die anderkant uitstap.

Daar is altyd Hoop,dis iets om aan vas te hou.

Mag menslikheid, liefde, vrede, hoop en geloof herstel word.

Bring die Hoop weer terug

1176 views

Published

Comments

Welcome to the XOTV family!! It’s great to have you!! ;D

posted

• 0 replies

0 points

Replies

Hi Jo, Dit was baie powerful, ek sukkel nog met die “hoop”, maar ek kan verseker se “Alles gaan OK wees” want ek “Glo en Vertrou”. Sterkte daar in Suid Afrika, van NZ.

posted

• 0 replies

0 points

Replies