Hier is nog n praatjie van Jo Black. Die een gebasseer op sy eerste enkelsnit “Skepe” wat al meer as 7 miljoen views op Youtube gekry het.
Another story by South African musician, Jo Black. The story is based on his first ever single that boasts with more than 7 million views on Youtube.
2262 views
Published
Comments
AneMotionHD
Hi Joe. Hierdie is verseker een van DIE boodskappe vir vandag vir ons mense wat nou so paniekerig raak oor ons toekoms in die wereld in terme van veiligheid, voorsiening, en vryheid. So baie gaan op hol soos n “poepol” omdat hul koppe weg “hol” met hul agv conspiracy theories and leeuens …..
Dankie dat jy, al is dit nie maklik nie nog vir ons wys dat jy probeer kop hou.
0 points
Replies