Ons bring die goeie nuus van Jesus op ALLE platforms

Die Rewolusie bestaan uit ‘n klein groep mense waar ons die GOEIE NUUS van Jesus versprei op alle platforms. Sy Naam moet uit basuin word en ons wil tegnologie gebruik om mense te bereik wat dit wil hoor. Maak kontak met ons by die volgende skakel: https://linktr.ee/Die_Rewolusie