Currently there is no live stream running.

Refresh

Rewolusie Talks - Bloedlyn Vloeke Deel 2

Description

Ons gaan aan met Bloedlyn Vloeke saam met Tertius van den Berg, hy fokus die week op die Nuwe Testament.

As jy vrae het stuur dit gerus aan vir ons dat ons dit vir Tertius via messenger, in die comments of as jy ANONIEM wil bly kan jy ons ‘n Whatsapp stuur na 0645054455.

ONTHOU om hierdie te SHARE en iemand te TAG.

Jaco & Philip is weer in studio met Le Beau agter die skerms.

Ons wil dankie se vir ons borge naamlik: Die Internet - Internet Diensverskaffer Storm Industries