#JyMaakSaak

Description

Wees iets vir iemand, want iemand kort jou VANDAG!!!!

Die Rewolusie stel vandag bekend ons nuutste veldtog van #JyMaakSaak. Want jy maak saak vandag vir Hom, jy maak saak vir Iemand daar buite…. moenie op gee nie, moenie moed verloor nie. Hou jou oë op Hom.

As jy graag deel wil wees van ons volgende video, teken ‘n # op jou hand om te wys jy is besikbaar vir iemand as hul net wil gesels. Stuur ons ‘n foto of ‘n kort 10 sekonde video clip na 0645054455

ONTHOU #JyMaakSaak

477 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment