Rewolusie Talks - Belangrikheid van Gebed

Description

Vanaand kuier ons saam met André Kleynhans en ons praat oor die tema van “Belangrikheid van Gebed”. Hoekom moet ons bid, wat is gebed en waarom moet ons gebed is paar vrae wat ons gaan bespreek. Jy kan saam ons kuier en deel wees van die gesprek en jou vraag in die COMMENT section los waar Le Beau Storm sal dop hou en saam gesels. Stuur vir ons ook n Whatsapp as jy graag anoniem wil bly na 064 505 4455 en ons trek hom deur na die Studio

37 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment