#RewolusieTalks - Evangelisasie in 2021 saam met CJ du Toit

Description

Baie dankie dat jy in skakel vir ons heel eerste kuier by #RewolusieTalks Cj du Toit van Woord Wat Werk Bediening kom kuier by ons en ons gesels oor Evangelisasie in 2021

Onthou om die volgende skakel te volg om jou Joroch Coffee te bestel: https://joroch.co/ Gebruik die volgende kode op jou volgende bestelling en kry 10% afslag: JOREW01

As jy nog nie het nie, gaan volg ons op alle sosiale media en word deel van Die Rewolusie beweging https://linktr.ee/Die_Rewolusie

Dankie aan die volgende borge: Storm Industries EZConnect SA

Die Rewolusie se INTRO musiek was gedoen deur Henrico and Anja - Worship - Around the Corner https://youtu.be/yCtuPlJMOWI

386 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment