Ons is opgewonde om weer saam met Cj du Toit in die Die Rewolusie studio te wees. Ons gesels oor Evangelisasie en hoe om verskillende gelowe te nader om Ons Koning se Naam te verkondig.
Ons geniet ook een lekker koppie Joroch Coffee wat ons HOOFBORG is van #RewolusieTalks. Maak seker jy besoek hulle om joune vandag te bestel: www.joroch.co
As jy nog nie het nie, gaan volg Die Rewolusie by die volgende skakel en word deel van die beweging: https://linktr.ee/Die_Rewolusie
Ons will ook baie dankie sê aan ons volgende borge: EZConnect SA Storm Industries
408 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment