Aborsie is ‘n onderwerp wat gereeld op kom in ‘n gesprek, maar waar staan ons as Kinders van God. Natalie Hayes kom loer by ons in en kuier by #RewolusieTalks om oor haar persoonlike reis te gesels
Ons wil graag baie dankie sê vir Joroch Coffee vir ons heerlike koffie in die studio, gaan besoek gerus hul webtuiste om joune te bestel: https://joroch.co/
As jy nog nie het nie, volg die volgende skakel en word deel van Die Rewolusie Beweging: https://linktr.ee/Die_Rewolusie
Baie dankie aan die volgende borge: Storm Industries EZConnect SA
354 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment