#RewolusieTalks - Die seer agter aborsie saam met Natalie Hayes (Deel 2)

Description

Natalie kom loer weer by ons in om die gesprek van aborsie verder te vat. Skakel saam met ons regstreeks in kry daai vrae van jou reg.

Ons wil graag baie dankie sê vir Joroch Coffee vir ons heerlike koffie in die studio, gaan besoek gerus hul webtuiste om joune te bestel: https://joroch.co/

As jy nog nie het nie, volg die volgende skakel en word deel van Die Rewolusie Beweging: https://linktr.ee/Die_Rewolusie

Baie dankie aan die volgende borge: Storm Industries EZConnect SA

338 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment