Alles manwees en in Afrikaans soveel as wat ons kan.

Die Huntsman Show is n show gefokus rondom mans. Ons praat oor manwees, ons vertel stories en ons poog om die terug te gaan na die wortels van manwees soos voor geskryf deur die Woord van God.

Kom gerus saam ons op ons avontuur!

Ons is ook op Youtube en Rumble onder “Die Huntsman Show”