Ons skop die Huntsman Show af met n gesprek met Dian Pitout aka Tjekitkwagga. Ons praat oor manwees, kerk, die vrouens in ons lewens en die tragedie wat Dian moes deur gaan in die laaste jaar.
Moet dit nie misloop nie!
Dian se socials: Instagram: @tjekitkwagga Adriaan se socials: Instagram: @adriaanvenner
Ondersteun die show: www.teamhuntsman.com
Baie dankie!
150 views
Published
Comments
No comments yet
Be the first to start a conversation!
Comment