Episode 3: Willie Oberholster

Description

In Episode 3 van Die Huntsman Show gesels ons met professionele bokser en afrigter Willie Oberholster. Willie is besig met baie dinge en hy gesels oor sy kinderdae, sy verhouding met sy nou vrou, Kate Roothman, en ons dink hardop oor wat aangaan in die wereld van sport en in die samelewing oor die algemeen.

54 views

Published

Comments

No comments yet

Be the first to start a conversation!

Comment